"Hi, ek wil net se ons (maar meestal ek, hiehie) het nou al oor en oor na fotos gaan kyk. Somme

September 27, 2012  •  Leave a Comment

“Hi, ek wil net se ons (maar meestal ek, hiehie) het nou al oor en oor na fotos gaan kyk. Sommer so tussen shopping deur. Kannie uitgekyk raak nie.
Dis soooo mooi. My ma ook super excited. Baie baie dankie! Julle is die BESTE! My familie ook baie impressed. Soveel het sondag jul details gevra.
Ook Altima, die makeup vroutjie! Julle is gebless met n amazing talent! En ons is gebless deur julle. Woorde is eintlik te min om te beskryf hoe tevrede ons is!!!!!
Lekker aand en mag julle uit julle uit julle nate gebless word met die werk wat julle doen. Groeteliefde Joey en Heinrich”

- Joey & Heinrich [Facebook Message]


Comments

No comments posted.
Loading...

Archive
January February March April May June July August September October November (1) December
January February March (1) April May June July August September October November December
January February March April May June July August September October November December