Created 8-Jan-10

Weddings 2011

Galleries 17
Modified 5-Feb-12
2522 photos
Weddings 2011

Weddings 2010

Galleries 20
Collections 2
Modified 8-Jan-11
2156 photos
Weddings 2010

Weddings 2009

Galleries 4
Modified 16-Jan-10
213 photos
Weddings 2009

Wedding Venues

Collections 12
Modified 12-Jan-12
0 photos
Wedding Venues

Boudoir

Galleries 7
Modified 20-Jan-12
110 photos
Boudoir

Shoot The Dress

Galleries 6
Modified 29-Nov-11
190 photos
Shoot The Dress

Fashion

Galleries 6
Modified 1-May-11
165 photos
Fashion

Model Portfolio's

Galleries 17
Modified 2-Dec-11
454 photos
Model Portfolio's

Wedding Pre-Shoots

Galleries 30
Modified 22-Jan-12
983 photos
Wedding Pre-Shoots

Portraits

Galleries 2
Modified 8-May-10
43 photos
Portraits

Events

Galleries 60
Modified 25-Nov-11
7562 photos
Events

Family Shoots

Galleries 12
Modified 7-Feb-12
570 photos
Family Shoots

Fine Art, WildLife & Landscapes

Visitors 143
11 photos
Created 15-Jan-10
Modified 15-Jan-10
Fine Art, WildLife & Landscapes

Architecture

Galleries 1
Modified 14-Jan-10
17 photos
Architecture

Other

Galleries 4
Modified 29-Aug-11
39 photos
Other

Featured

Visitors 246
12 photos
Created 20-Jan-12
Modified 20-Jan-12
Featured

Featured - Special Size

12 photos
Featured - Special Size


6.Anchen van Rensburg(non-registered)
Rieghard & Eidie

Baie dankie vir die voorreg om saam met julle te kon werk.
My foto's lyk flippen stunning & so natuurlik :)
Het regtig 'n lekker dag saam met julle gehad. Kan nie wag vir die volgende een nie.
Julle is regtig 'n great span*

Weereens baie dankie vir als.

xxxx
5.Salome(non-registered)
Julle is ongelooflik!!! Baie dankie vir hierdie stunning foto's! Dit wil gedoen wees om ons so mooi te laat lyk :)! Baie dankie julle twee vir al julle moeite om ons dag so lekker en vol pret te maak! Julle is 'n great span!!! x x x
4.Mari & Nico(non-registered)
Liewe Rieghard en Eidie,
 
Ek wil vir julle net so baie dankie sê vir die wonderlike foto's van ons troudag! Julle is verseker die beste fotograwe wat ek nog ooit gesien het en dit was heerlik om julle deel te hê van ons dag. Ek het nou vir mense by die werk die foto's gewys en hulle sê dis soos magazine-foto's! Baie dankie, ons sal nooit daai dag vergeet nie.
 
Die honeymoon was heerlik, net sleg om terug te wees. Maar toemaar, aan die einde van die jaar is ons weer daar vir goed.
 
Baie liefde
Mari xx
3.Luriste & Wikus(non-registered)
Die fotos lyk absoluut fantasties!!!!!

Ek is nou al vir die 3de keer op die internet besig om te kyk :-p
Kan nie wag om die res te sien nie.

Ek kan regtig nie vir julle genoeg dankie se vir 'n awesome dag en aand nie.
Julle is 'n fabulous couple en dit was so lekker om julle daar te he.
Dankie ook vir al die ekstra moeite wat julle gedoen het, ons waardeer dit so baie.
2.Avette & Theunis(non-registered)
Hi Eidie en Riegardt!
 
Ons is terug van honeymoon!!!  Het die beste tyd ooit gehad...was amazing gewees!  Wens net dit kon langer aanhou!
 
Wow....die foto's is ongelooflik!  Julle twee is die beste fotograwe wat ek al OOIT gesien het!  Julle kan tot mense soos ons soos modelle laat lyk!  Julle het die ongelooflikste talent en aanvoeling...regtig uitstekend!
 
Baie baie dankie vir al die moeite en tyd wat julle in ons gesit het!  Ek sien alles raak en waardeer al die energie en die opgewondenheid wat julle ingesit het om die dag onvergeetlik te maak! 
Ek sal altyd onthou dat die fotograwe op ons troue nie net fotograwe was nie, maar ook deel van die troue en deel van die gaste!  Julle is great, en die feit dat julle so gemaklik was en sulke great mense, het al my verwagting oortref van fotograwe!  En dan is julle foto's nog die mooiste ook!
 
Al die mense vir wie ons die password gegee het, sê ook hulle het nog nie so iets gesien nie!  Baie baie dankie!
 
Eidie, ek dink jy kan maar die password nou afhaal...dat almal julle talent kan sien!
My profile foto het almal aan die praat hoor!
 
Hoop dit gaan goed met julle!  Ons mis Jeffreys sommer baie!
Avette & Theunis
The guestbook is empty.
Loading...